‘n Pragtige, intieme feesviering op die Weskus! Die weer het mooi saamgespeel, en die wind het net genoeg gewaai vir mooi foto’s đŸ˜‰ Hierdie feesviering was op die agterstoep van hul ouerhuis, en die voorstoep van die sand en see. Mooi, eenvoudig, lief.

A beautiful, intimate celebration on the West Coast! The weather played along nicely, and the wind blew just enough for nice photos ;)This celebration was on the back porch of their parental home, and the front porch of the sand and sea. Beautiful, simple, sweet.