Chané & HD

Chané & HD

Ah, watter lekker groep mense saam is hierdie nou vir jou. Onderwysers is mos maar lekker mense 😉 Chané en HD het getrou by die elegante Simondium Country Lodge. Chané is mooi(er) gemaak deur Oulik Vroulik (hare én grimering) en het pragtig gelyk in haar Cherry...